Die Skriflesing vir vanaand 20 November se erediens is 1 Korintiërs 1 : 18 tot 31 met vers 30 as teksvers. Die tema is “Weeg deeglik wanneer jy moet oordeel wat wys is en wat dwaas is.”
Ons sing vanaand Psalm 149 : 1 en 2; Psalm 75 : 1 en 4 en Skrifberyming 5-3 : 1 en 2.
U kan die erediens “lewendig” volg deur op die pyltjie hieronder te klik.
[youtube id=”5_W4k29yuWc”]