Skip to content
Menu

Ons gemeente se eerste viering in 2017 van die Heilige Nagmaal vind op 26 Februarie plaas en word voorafgegaan deur die ouderlinge se huisbesoeke en die voorbereidingsdiens op 19 Februarie.