Die Skriflesing vir vanoggend 27 November se erediens is Eksodus 4:21 tot 23 en Lukas 1:26 tot 38 met vers 37 as teksvers. Dr Douw se tema vir die erediens is :”Groter verwondering, uiters versigtig en radikaal verander”.
Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend Lied 588: 1 en 3; Psalm 117:1; Psalm 42 :1 en 3 saam met 43: 2 (omdigting ) en laastens Skrifberyming 4-1 : 1, 3 en 6.
U kan die erediens volg deur hieronder op die pyltjie te klik.
U kan na vorige Sondae se eredienste kyk deur te klik op “playlist” of “snitlys”