Die tema vir vanaand se erediens is :” Reeds, ja reeds afgereken met die sonde !”
Die Skriflesing is Romeine 8 : 1 tot 17 en vers 3 is die teksvers.
Ons sing vanaand Psalm 47 : 1 en 2 (omdigting); Psalm 67 : 1 en 2 en Skrifberyming 5-4 : 1,2, 5 en 6.
U kan die erediens hieronder volg.