Skip to content
Menu

Ons maak met leedwese bekend dat Dinand Kleynhans, seun van Fritz Kleynhans, Vrydag 25 November noodlottig beseer is in ‘n motorongeluk in Durban. Besonderhede oor die begrafnis sal later bekend gemaak word.