Vanaand se diens is ‘n ruildiens met Rietvallei en ds. Gerhard van Rhyn sal die erediens lei.
Die Skriflesing is Job 42:1-17 met vers 5 as teksvers.
Ons sing vanaand Psalm 104 :1,7,19 en 20; Psalm 42 :1 en 6 en Skrifberyming 14-2.
U kan die videoweergawe van die erediens hieronder volg.