Skip to content
Menu

Die tema van vanoggend 11 Desember se erediens is :”Die koms van die Kind Immanuel eis dat jy God betroubaar sal ag in jou leefwêreld”. Dr Douw lees vanoggend die volgende dele in die Bybel : 2 Samuel 7:16, Jesaja 7 en Matteus 1 : 18 tot 25. Die teksvers is Jesaja 7:14

  • Om te glo is meer as net om te glo.
  • Herken in die Kind Immanuel God se betroubaarheid in jou leefwêreld.
  • Ag God betroubaar in die wêreld waarin jy leef.

U kan die volledige preekskets lees deur op “Sketse” op die voorblad  te klik.

Ons sing vanoggend Skrifberyming 12-5 ; 1 (vooraf); Psalm 146 : 2, 3 en 4; Psalm 40 : 3 en 4 en Psalm 89 : 2, 7 en 17.

U kan die videoweergawe van die erediens volg deur hieronder op die pyltjie te klik.