Die Skriflesing vir vanaand 11 Desember se erediens is Kolossense 4 : 7 tot 18 en die teksverse is verse 12 en 13.
Ons sing vanaand Psalm 27: 1 en 2 en Skrifberyming 9-3 : 1 en 2 en Psalm 71 : 6 en 11 (omdigting).
U kan die videouitsending van die erediens hieronder volg.