Skip to content
Menu

Die eerste vergadering van die Breë Kerkraad vir 2017 vind op 25 Januarie om 19.00 in die Kerksaal plaas.

Nuuswaardighede wat vir lidmate van belang is, sal na die vergadering beskikbaar gestel word.