Skip to content
Menu

Ds Nico Ligthelm se tema vir die erediens vandag 8 Januarie 2017 is :” Denkend en peinsend oor God in die Nuwejaar” en daarvoor lees ons Psalm 77. Vers 7 van Psalm 77 is die teksvers.

Ons sing vanoggend Psalm 145; 1, 3 en 9 (lofpsalm); Psalm 31 : 5 en 17 (na die geloofsbelydenis);Psalm 38 : 1, 8 en 15 (na die Wet); Psalm 42: 4 en 5 (na die gebed) en Psalm 77 : 2 en 4 (as slotpsalm, die omdigting).

U kan die videoweergawe van die erediens volg deur hieronder op die pyltjie te klik.