Skip to content
Menu

Dr Johannes Bingle, emerituspredikant van Windhoek, lei vanoggend 1 Januarie die erediens. Die Skriflesing is Psalm 90 met vers 12 as die teksvers en as tema: “‘Om só te tel’ is meer as om te tel”.

Die liturgiese besonderhede van die erediens vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik en u kan die diens direk volg deur hieronder (by die aanvang van die diens) op die pyltjie te klik.