Skip to content
Menu

Die tema van vanoggend 15 Januarie se erediens is :“Uitsig-optrede in 2017”.

Die Skriflesing is 2 Kronieke 36 en met vers 23 as teksvers .

U vind die volledige preekskets deur op ‘”Sketse” op die voorblad te klik.

Ons sing vanoggend Lied 163: 1 (voor die diens); Skrifberyming 5-4: 1,2 5 en 6; Psalm 86: 3 en 6 en Psalm 33: 6, 9 en 11.

U kan die videoweergawe van die erediens volg deur hieronder op die pyltjie te klik. U kan na die oudioweergwe luister deur op “Oudio” op die voorblad te klik.

[youtube id=”2uTkoNLl5VU”]