Skip to content
Menu

Die tema vir vanaand 15 Januarie se erediens is: ” Wanneer die Here sy kerk bou, gaan Hy radikaal te werk”

Die Skriflesing is Esra 1 tot 2: 2 en Esra 2:68 tot 69.

Ons sing vanaand Psalm 47:1 en 4; Psalm 90: 1 en 9 en Psalm 80: 1, 5 en 6 (omdigting).

U kan die videoweergawe van die erediens hieronder volg.

[youtube id=”JN1vVgmr9yw”]