Die tema vir vanoggend 22 Januarie se erediens is : ” Gelowiges, julle is nou en vir altyd God se Eksodus- en Kanaänmense”. Die Skriflesing is Esra 3 en Matteus 2:13 tot 23 met Esra 3;3 as teksvers.
Die volledige preekskets vind u deur te klik op “Sketse” op die voorblad.
Ons sing vanoggend Skrifberyming 2-2 : 1 en 2 (vooraf); Skrifberyming 12-6: 1, 2 en 4; Psalm 27: 1 en 3 en Psalm 81 : 6, 11 en 12.
U kan deelneem aan die erediens deur hieronder op die pyltjie te klik. ‘n Oudioweergawe is ook beskikbaar deur te klik op “Oudio” op die voorblad.
[youtube id=”stDQhHXY2UU”]