Skip to content
Menu

Vir vanaand 29 Januarie is die Skriflesing 1Johannes 1:5 tot 2:6 en die teksvers is vers 1b van 1 Johannes 2.

Die tema is :”Die werk van die regverdige Advokaat by die Vader”

Ons sing vanaand Psalm 66:3 en 4; Psalm 46:1 en 3 (omdigting) en Skrifberyming 5-3:1 en 2.

Volg gerus die erediens saam met ons deur op die pyltjie hieronder te klik.

[youtube id=”KkpXusI58GU”]