Die Skriflesing vir vanoggend 29 Januarie se erediens is Esra 4:1 tot 5, 4:24 tot 5:2 en ook Esra 4:6 tot 23. Die teksvers is Esra 4:3 en 5:2.
Dr Douw se tema vir die erediens is :“Jy het meer as die gewone GPS nodig om in hierdie lewe jou pad te vind, Gelowige.”
Die volledige preekskets vind u deur te klik op “Sketse” op die voorblad.
Ons sing vanoggend Lied 169:1, 2 en 3 (vooraf); Psalm 72:10 en 11; Psalm 130:2, 3 en 4 en Skrifberyming 14-2:1
U kan die erediens saam met ons beleef deur hieronder op die pyltjie te klik.