Die temas vir die Bybelstudie op Donderdag 16 Februarie is soos volg :
- Groep 1 wat om 8.30 in die Konsistorie vergader : die Bybelverse wat behandel gaan word in die erediens van Sondagoggend 19 Februarie is Daniël 7, Markus 8:31 tot 9:8 en 2 Petrus 1:16 tot 18 en met verse 9:2d tot 3 as teksvers
- Groep 2 wat om 10.15 in die Konsistorie vergader : Johannes 3:1 tot 21.
- Die 18.30-groep wat in die Pastorie vergader : die Bybelverse wat behandel gaan word in die erediens Sondagoggend 19 Februarie is soos by Groep 1 aangedui..