Die Skriflesing vir vanaand 12 Februarie se erediens is 2 Timoteus 3:10 tot 17 en die teksvers is vers 15. Die tema is :” Skrif, kenniss, verlossing, maar daar is ‘n voorwaarde !”
Ons sing vanaand Psalm 100:2, 3 en 4; Psalm 49:5 en 6 (omdigting) en Skrifberyming 14-1:1 en 2.
U word uitgenooi om saam met ons die erediens via die internet mee te maak.
https://youtu.be/Fd10amoZ7xA