Skip to content
Menu

Die tema van vanoggend se erediens is :“Ontvang uit die hand van Hom wat vir ons die heerlikheid verwerf het”.

Die Skriflesings is Eksodus 24, Markus 9:2 tot 8 en Markus 14:22 tot 25 met Markus 9:8 as teksvers.

U vind die volledige preekskets deur op “Sketse” op die voorblad te klik

Die liturgie vir hierdie Nagmaaldiens is soos volg:

  • Votum en groetseën
  • Sing Psalm 45:6 en 16
  • Geloofsbelydenis
  • Nagmaalsformulier
  • Sing Psalm 73:9 en 10
  • Skriflesing
  • Woordverkondiging
  • Sing Psalm 23:1
  • Nagmaalviering en sing Psalm 116
  • Vir nabetragting Markus 9:8
  • Woordverkondiging
  • Gebed
  • Liefdesgawes
  • Sing Skrifberyming 1-2:1, 2 en 3
  • Wegstuurseën

U kan die volledige diens in videoformaat volg deur op die pyltjie hieronder te klik

https://youtu.be/8K78O5Um_SY