Skip to content
Menu

Groep1 (8.30) en die 18.30-groep behandel onderstaande Skrifgedeelte.

Die Skrifgedeelte wat ter spake is, is Jakobus 3:1 tot 13. Dit is duidelik dat die Skrifgedeelte oor die “tong” handel.Tog kan ‘n mens die gedeelte in kleiner  gedeeltes opdeel. Doen die indeling en gee ter voorbereiding vir elke onderdeel ‘n opskrif. Wil die Heilige Gees met die gedeelte ‘n mens net laat besef hoe gevaarlik is die tong?

Voorlopig is die tema vir Sondagoggend die volgende : ” Die tong steek aan die brand, maar word self uit verskillende oorde ook aan die brand gesteek”.

Groep 2 (10.15) behandel Johannes 4:27 tot 42