Ons maak met leedwese die afsterwe vanoggend 2 Maart van br Eben Kruger, in die ouderdom van 83 jaar en enkele maande, bekend.
Die teraardebestelling vind op Donderdag 9 Maart om 11.00 in die Pretoria-Oos Begraafplaas plaas en die troosdiens sal om 12.00 in ons kerkgebou gehou word.