Die Skriflesing vir vanoggend 5 Maart is Jakobus 3:1 tot 12 met vers 10b as teksvers
Die tema van die erediens is : “Of ‘n hellevuur óf ‘n hemelse vuur”. U kan die volledige preekskets lees deur op “Sketse” op die voorblad van ons webwerf te klik.
Ons sing vanoggend Lied 151: 1 en 2 (vooraf); Psalm 1:1 en 2; Psalm 51:5 en 6 en Skrifberyming 14-3:2 en 3.
U word uitgenooi om deel te hê aan ons erediens deur hieronder op die pyltjie te klik en daarmee die videoweergawe oop te maak.
https://youtu.be/YEdqVch54io