WAARNA SIEN ONS ALMAL VOLGENDE UIT??
Ons Gemeente-ete natuurlik wat die IK Kommissie beplan.
Wanneer? Sondag 28 Mei na die erediens.
Hoekom? Omdat ons gaan saam kuier en mekaar leer ken.
Wat moet jy bring? Jouself, eetgerei en drinkgoed en vrolikheid!!
Kom jy? Ja / Nee
__________________________________________________________
Naam: ……………………………………………………………………………………………………..
Volwassenes/H/s kinders: .……….. Laerskool-/voorskoolkinders: …………
Ek sal een potjie oppas: ……………………………………………………………