Skip to content
Menu

Die tema vir vanoggend 19 Maart se erediens is : ” Ingebring in die binnekring” en daarvoor is die Skriflesing Genesis 18:16 tot 33. Dr Douw gebruik vers 17 as teksvers.

U kan die volledige preekskets lees deur op “Sketse” op die voorblad te klik.

Ons sing vanoggend Lied 184:1, 3 en 4 (vooraf); Psalm 136:1, 19 en 20; Psalm 131:1,2 en 3; Psalm 105:5 (na die doop) en Skrifberyming 5-4:1,2,5 en 6.

U kan deel hê aan die erediens deur op die pyltjie hieronder te klik .