Die tema soos aangedui word deur dr Douw behandel aan die hand van Eksodus2:1 tot 10 en Lukas 23:1 tot 12. Vers 10 is die teksvers.
Ons sing vanaand Skrifberyming 4-1:3 en 6, Psalm 117:1 en Psalm 84:4 en 5 (omdigting)
U kan die video-weergawe van die diens volg deur op die pyltjie hieronder te klik.