Skip to content
Menu

Die erediens vanoggend 2 April word gelei deur prof. Amie van Wyk, emeritusprofessor.

Die tema vir die erediens is : “Ek het gevind” en word hanteer aan die hand van 2 Konings 22 (gedeeltes) en Johannes 1:43-51.

  • Ek het die Bybel gevind ! (2 Konings 22:8)
  • Ek het die Christus gevind ! (Johannes 1:45)

Ons sing vanoggend Psalm 103:1, 2 en 11; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 119:7; Skrifberyming 15-7:1 en 2 en as slotlied Skrifberyming 15-7: 4, 5 en 6 .

U kan die erediens in  videoformaat volg deur hieronder op die pyltjie of op YouTube te klik.

 

Let wel dat daar nie vanaand ‘n erediens sal wees nie.