Skip to content
Menu

Dr Douw het vandag,  27 Maart, vertrek na Brasilië om daar die sinode van die Presbiteriaanse Kerk van Brasilië namens die Deputate vir Ekumeniese Sake (Buitelands) by te woon. Hy sal daar ook by 3 geleenthede die Woord bedien (in Engels). Ons bid hom die seën van die Here toe vir ‘n veilige reis en ‘n geseënde en vrugbare besoek aan die kerk aldaar.