Die tema vir vanaand 26 Maart se erediens is :” Eie planne of God se plan ?” en dit word behandel aan die hand van Lukas 9:44 tot 45 en 51 tot 55. Die teksvers is vers 51.
Ons sing vanaand Psalm 29:1, 3 en 5; Psalm 145:10 en 11 en Psalm 86:5 en 6.
U kan die erediens in videoformaat volg deur hieronder op die pyltjie te klik.
https://youtu.be/WG3XR8KD2_g