Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanaand 23 April se erediens is Hebreërs 11:1 tot 12 en die tema is :“Gelowige, jy het ‘n Waarborg dat jy die volkome saligheid sal ontvang.”

Ons sing vanaand Skrifberyming 15-1:2 en 3; Psalm 71:1 en 2 en Skrifberyming 1-7:5 en 6.

U kan die erediens in videofotmaat volg deur op die pyl hieronder of op YouTube hieronder te klik