Die tema vir vanoggend 23 April, se erediens is :” Dit is regtig Hy ! ‘n Opstandingslewe binne die ou bedeling is ‘n realiteit !”
- Hy is die waarborg : die nuwe bedeling het in die ou bedeling ingedring.
- Hy is die waarborg van ‘n opstandingslewe binne die ou bedeling.
Die tema word behandel aan die hand van Lukas 24:36 – 49 met vers 39b as teksvers.
U kan die preek volg aan die hand van die preekskets wat u vind as u op “Sketse” op die voorblad klik.
Ons sing vanoggend Psalm 29:1, 3 en 5 (omdigting) vooraf; Psalm 68:13 en 15; Psalm 81:1, 11 en 12 en Skrifberyming 18-7:1, 10 en 12