Skip to content
Menu

Die tema van vanaand 16 April se erediens, is : “Geen aardskudding met die opstanding nie, maar …..”.

Die Skriflesing is Markus 16 met vers 8 as teksvers.

Ons sing vanaand Psalm 146:3, 5 en 6 (omdigting); Psalm 99 :1,2 en 3 en Skrifberyming 7-2:1 en 2.

U kan saam met ons deel hê aan die erediens deur hieronder op die pyltjie of “YouTube” te klik.