Die Skriflesing gedurende vanoggend 30 April se erediens is Kolossense 2:20 tot 3:4 en die tema is: “Saam met Christus opgestaan is ‘n fait accompli. Streef daarom nuut en dink nuut”.
Met behulp van die preekskets wat u kry deur op “Sketse” op ons voorblad te klik, kan u leiding kry in die hantering van die tema.
Ons sing vanoggend Lied 190: 1 en 2 (voor die diens); Psalm 92:1 en 3; Psalm 66:7 en 8 en Psalm 110 se derde beryming verse 1, 2 en 3.
U kan saam met ons aan die videouitsending van die eerediens deelneem deur op die pyltjie hieronder of op YouTube hieronder te klik.