Die tema van vanaand se erediens (om 18.30) word ook (soos vanoggend) aan die hand van Kolossense 2:20 tot 3:4 hanteer.
Ons sing vanaand Psalm 40:2 en 3; Psalm 67:1 en 2(omdigting) en Psalm 119:7,9 en 26.
U kan die videoweergawe van die erediens volg deur op die pyltjie hieronder of op YouTube hieronder te klik.