Vanaand 18.30 Sondag 7 Mei, word die erediens gelei deur ds Christo Swanepoel van Lyttleton.
Die tema word behandel aan die hand van 1 Samuel 17 met vers 45 as teksvers.
Ons sing vanaand Psalm 48:1 en 4; Psalm 43:3 en 4; Skrifberyming 10-2 en Psalm 48:2 en 5.
U kan die erediens volg deur hieronder op die pyltjie of op YouTube te klik.