Skip to content
Menu

Die tema van vanaand se erediens is : ” Jy moet red. Jy moet uit die dóód red !” en word behandel aan die hand van Jakobus 5:13 tot 20 met verse 19 en 20 as teksverse.

Ons sing vanaand Psalm 147:1 en 2(omdigting); Psalm 98:1 en 4 en Skrifberyming 15-5:5,6 en 7.

U kan die videoweergwe van die erediens volg deur hieronder op die pyltjie te klik of te klik op YouTube onderaan hierdie bladsy.