Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanoggend 21 Mei, se erediens is Eksodus 19:1 tot 7 en Openbaring 1:4 tot 6 en 20:1 tot 6. Die tema vir die erediens is : “Jy, koninklike priester, moet uitsig behou op hulle wat op trone gaan sit het.”

  • Meer uitsig op die duisend jaar waarin ons leef, is nodig.
  • Nie eers dan nie – nou al.

U kan die volledige preekskets lees deur op “Sketse” op ons voorblad te klik.

Ons sing vanoggend Psalm 135:1,2 en 5 (omdigting); Psalm 150:1 en 3; Psalm 9:9,10 en 12 en Skrifberyming 15-8:4 en 5.

U kan die erediens saam met ons meemaak deur op die pyltjie hieronder of op YouTube onder aan die bladsy te klik.