Die tema (Sondagaand 21 Mei) “Wie sou dieselfde bly as die drie Persone jou verander ?” word behandel aan die hand van Titus 3:1 tot 11.
Ons sing vanaand Psalm 124:1,2 en 3; Psalm 35:4 en 12 (wysie Ps.73) en Skri fberyming 12-6:2, 4 en 5.
U kan die erediens volg deur op die pyltjie hieronder of op YouTube onder aan die bladsy te klik.