Skip to content
Menu

Groep 1 (8.30) en die 18.30-groep behandel weer Openbaring 20:1 tot 10 maar lees ook Openbaring 20:7 tot 15. Die klem val op verse 4 tot 6 maar spesifiek met die oog op Nagmaal op die eerste opstanding (en by implikasie die tweede opstanding) en daarteenoor die eerste dood en die tweede dood.

Besin oor die vraag wat hierdie gedeeltes vir ons sê ten opsigte van die Nagmaal.