Skip to content
Menu

Die volgende Nagmaalfeesviering vind op Sondag 27 Augustus plaas . Die diens ter voorbereiding daarvoor vind op Sondagoggend 20 Augustus plaas. Die ouderlinge sal in dié dae weer hulle lidmate besoek.