Skip to content
Menu

Ds Petrus van Blerk, predikant van GK Rietvallei, lei vanaand se erediens en die tema is: “Vakmanne vir die Here”.

Die Skriflesing is Eksodus 31:1 tot 11 en Handelinge 2:1 tot 13 met Eksodus 31:3 as teksvers.

Kerngedagtes is

  • Toegerus met die Gees
  • Vaardig deur die Gees
  • Gehoorsaam aan die Gees.

Ons sing vanaand Psalm 145:1,2,10 en 12; Psalm 116:7,9 en 10 en Skrifberyming 8-1 : 2.

U kan die erediens met ons meemaak deur hieronder op die pyltjie te klik.