Die Skriflesing vir vanoggend 13 Augustus is Eksodus 28:1 ot 35 met vers 35 as teksvers. Die tema is :“Dodelike erns waar God se genade skitter.”
In ons lewe gaan dit om heilige erns – erns vanaf die Heilige Gees. U kan die prediking tydens die erediens volg deur te klik op “Sketse” op ons voorblad.
Ons sing vanoggend Psalm 111:1,2 en 4; Psalm 68:9 en 13; Psalm 19:6 en 7 en Skrifberyming 1-2:1,2 en 3.
Neem gerus deel aan ons erediens deur te klik op die pyltjie hieronder of op YouTube.