Die Skriflesing vir vanaand 13 Augustus se erediens is Psalm 100 met vers 3 as teksvers en die tema is:“Erken werklik :”Hy is God!”
Ons sing vanaand Psalm 138:1 en 2; Psalm 118:7 en 8 en Psalm 100:1,2 en 3.
Volg gerus die videoweergawe van die erediens deur hieronder op die pyltjie of op YouTube te klik.