Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanoggend 3 September se erediens is Hebreërs 6:13 tot 20 en 10:19 tot 25 met 10:23 as teksvers.

Die tema is : “Wie hierdie lewende verwagting (hoop) bely, praat nie net nie.” 

  • Ek bely ‘n lewende verwagting.
  • Hierdie lewende verwagting plaas ek nie op losse skroewe nie – ek leef dit.
  • Met hierdie verwagting is dit nie “sien is glo” nie, maar “glo is sien”.

U kan die preek volg met die hulp van die preekskets (klik op Sketse op die voorblad)

Ons sing vanoggend Psalm 145:4, 5 en 6; Psalm 130: 2 en 3 ; Psalm 105 : 5 (na die doop); en Skrifberymings 12-3:1 en 2 en 7-2: 1 en 2 (die 2 direk na mekaar).

Ons verwelkom u graag met u deelname aan die erediens !