Laas Sondag 27 Augustus, na die Heilige nagmaal gevier is tydens die erediens, het ‘n groot aantal van ons lidmate saam ‘n ete geniet en by die geleetheid is die veranderings en verbeterings van die saal ingewy. ‘n Aantal foto’s wys wie almal die geleentheid bygewoon het.































