Dr Douw ruil vanaand met ds Danie Snyman van die GK Magalieskruin.
Ds Danie se Skriflesing is Psalm 25 met verse 6 en 7 as teksverse en die tema word aan die hand van hierdie verse hanteer.
Ons sing vanaand Psalm 98: 2 en 3; Psalm 103:3 en 4 en Psalm 25:3 en u kan die erediens volg deur hieronder op die pyltjie of op YouTube te klik .