Skip to content
Menu

U kan vandag, 12 November, en gedurende hierdie naweek  gerus blaai na die volgende en te siene kry wat nou nuuswaardig is in ons gemeente :

  • Onder die skakel Diakonie kry u nou reeds 12 November se Bloublaadjie met interessante aksies waarby ons diakens betrokke is
  • Onder die skakel Sketse kry nou reeds dr Douw se preekskets vir vandag se oggenddiens.
  • Onder die skakel Aksies kry u fotos van laas Sondag se 6 jong lidmate wat hulle geloof bely het.
  • Onder die skakel Aksies kry u ook fotos van ons Kersprogram wat laas Sondagaand plaasgevind het
  • Onder die skakel Waterkruik regs onder op hierdie bladsy kry u nou reeds die jongste Waterkruik wat vandag by ons kerk se deure beskikbaar was.

Let wel : ons gemeente vier vandag die Heilige Nagmaal. Ons het deesdae die gewoonte om nie ‘n aparte Nabetragtingsdiens Sondagaande te hou nie. Dr. Douw doen die nabetragting direk na die nagmaal, dus as deel van die oggend se erediens.  Daar is dus vandag nie ‘n aanddiens nie.