Skip to content
Menu

Ons gemeente se Kersprogram het bestaan uit ‘n erediens en uit ‘n program met samesang, optrede van die Pretoriase Mannekoor onder leiding van Marina Mentz en musiek gelewer deur die Van Stadentrio.

Daarna het almal in die saal gesellig gekuier en verversings geniet.

Hieronder vind u ‘n klompie fotos. U kan ‘n videoweergawe van die verrigtinge volg deur op die betrokke skakel te klik .

Ons maak verskoning vir die feit dat die fotos te klein is om die name te lees. Ons werk egter daaraan om dit meer leesbaar te maak.

deur op Sondagaand se uitsending te klik.