Die Skriflesing vir vanaand, 26 November, se erediens is Lukas 1:1 tot 25 met vers 10 as teksvers. Die tema wat behandel gaan word, is :“Bid, maar bid in vertroue”
Ons sing vanaand Psalm 48:3 en 4 (omdigting); Psalm 61:2 en 3 en 138:2 en 3.
U kan die erediens in videoformaat volg deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik.