Die Skriflesing vanaand 3 Desember is Lukas 1:1 tot 25 en die teksvers is vers 17. Soos aangedui is die tema : “Jesus is die eintlike weg tot versoening en toewyding”.
Ons sing vanaand Psalm 92:3 en 6; Psalm 42:1 en 5 en Lied 353:1 en 2.
Uit word uitgenooi om deel te neem aan die erediens via die oudio of die videoweergawe.