Skip to content
Menu

Die Skriflesing vanoggend, 10 Desember, is Titus 2 en die teksvers is vers 11. Die tema vir vanoggend se erediens is: “Kersfees en die wederkoms – versier die leer van God, ons Verlosser”

U kan die volledige preekskets lees deur op “Sketse” op ons webwerf se voorblad te klik.

Ons sing vanoggend Psalm 47:1 en 2 (omdigting); Psalm 124:3 en 4; Psalm 79:6 en 9 en Psalm 40:3 en 5.

U kan saam met ons deel hê aan die erediens deur hieronder te klik op die driehoekie of op YouTube.